• Instagram Liriekfabriek
  • Facebook
  • Twitter

Tuis | Stuur jou lirieke
Vul asb die vorm in

Lirieke Steve Hofmeyr

Voor die Storm Kom

Theuns Jordaan

Inleiding

Hoe, lankal praat ons, nie meer nie?
Stiltes, om ons, raak te veel.
Beter, sal ek nooit weer kry nie.
Maar ek moet, nou sien dis verby.

Net voor die storm kom.
Sal ek groet en sê, ek draai nie om.
Met my hart maak ek my laaste wens.
Ek sien jou deur 'n gebreekte lens.
En ek groet jou voor die storm kom.
Voor die winde en die reën weer kom.
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom.

Ek loop, in donkerte rond.
Woorde, steek vas in my mond.
Ek wag, deur die winter van my gemoed.
Ek stap deur die skemers, van my hart.

Net voor die storm kom.
Sal ek groet en sê, ek draai nie om.
Met my hart maak ek my laaste wens.
Ek sien jou deur 'n gebreekte lens.
En ek groet jou voor die storm kom.
Voor die winde en die reën weer kom.
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom.

En hartseer dra, nie 'n masker nie.
Maar was so veel, wat liefde nie geleer het nie.

Net voor die storm kom.
Sal ek groet en sê, ek draai nie om.
Met my hart maak ek my laaste wens.
Ek sien jou deur 'n gebreekte lens.
En ek groet jou voor die storm kom.
Voor die winde en die reën weer kom.
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom.

Ons altwee moet aangaan, ons sal eendag verstaan.

Ek groet jou voor die storm kom.

Musiek en liriek deur Johan Vorster/Theuns Jordaan
Uitgewers - Johan Vorster Songs/Theuns Jordaan Productions


Woorde geneem van die CD: Afrikaans is Groot Vol.3

Ondersteun ons eie Afrikaanse talent - koop wettige musiek by:



Vir sleg R9.00 per snit of volledige albums, geen gewag laai dadelik af.